deur AfriForum | Aug 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 15 Augustus 2019 ’n nuwe buurtwag in Robertson gestig. Dít volg nadat AfriForum op 25 Julie 2019 ’n tak in Robertson gestig het. “Dié buurtwag vorm deel van ons takstruktuur en het ten doel om die gemeenskap in samewerking...
deur AfriForum | Aug 16, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het op 15 Augustus 2019 die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor rou riool wat tot in die agterplase van verskillende residensiële areas in die Doorn-uitbreiding vloei. Die gemeenskap en ander rolspelers het AfriForum...
deur AfriForum | Aug 14, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 Augustus 2019 sy veldtog teen die beoogde steenkoolmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin verskerp ná nog beweerde vergrype deur Singo Consulting (Edms.) Bpk. AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte by die...
deur AfriForum | Aug 14, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het op 10 Augustus 2019 die tak se eie lugsteunvleuel by die Welkom-lughawe gestig nadat dié tak vroeër vanjaar ’n hommeltuig aangekoop het om misdaad in die omgewing te bekamp. André Coetzee, AfriForum se streekveiligheidskoördineerder, het...
deur AfriForum | Aug 12, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag, die Standerton GPF en plaaslike boere het op 9 Augustus 2019 in die vroeë oggendure ’n groot deurbraak in veediefstalsake gemaak nadat ses verdagtes in hegtenis geneem is. Die GPF het inligting ontvang nadat sy lede op ’n voertuig met...