deur AfriForum | Aug 22, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in Julie vanjaar op terme geplaas oor die toestand van die vullisterreine in hierdie gebied. Nie een van die vullisterreine binne die munisipaliteit se jurisdiksie voldoen aan die nasionale vereistes...
deur AfriForum | Aug 21, 2019 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum beskou die uitspraak wat vandag in die Johannesburgse hooggeregshof met betrekking tot die sogenaamde ou Suid-Afrikaanse vlag gelewer is, as ’n terugslag vir vryheid van spraak, hoewel dit nie die organisasie se aktiwiteite of standpunte direk sal raak nie....
deur AfriForum | Aug 20, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het Laerskool Wierdapark in Centurion as deel van dié burgerregteorganisasie se teenboelieveldtog op 19 Augustus 2019 besoek. Die veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is vir...
deur AfriForum | Aug 19, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 17 Augustus 2019 in samewerking met die Laerskool D.F. Malherbe en van die leerders se ouers ingespring en slaggate rondom die skool herstel. Ongeveer drie ton teer is gebruik om die slaggate op te vul en die projek was ’n...
deur AfriForum | Aug 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 15 Augustus 2019 ’n verdagte in samewerking met die Tshwane-metropolisie en die SAPD vasgetrek. Dít volg nadat ’n lid van die gemeenskap die buurtwag daarvan in kennis gestel het dat verskeie verdagtes besig was om by...