deur AfriForum | Aug 30, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur oor die beoogde verandering van die UP se logo. Dít volg nadat die UP-bestuur ’n e-pos uitgestuur het waarin hulle verduidelik dat hulle beoog om die universiteitswapen te verander....
deur AfriForum | Aug 30, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Moipone Noko, direkteur van openbare vervolging vir die Noordwes-afdeling, het gister bekend gemaak dat die staat stappe gaan doen om teen ’n boete-oplegging as straf vir ’n veroordeelde verkragter te appelleer. Dít volg nadat AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 28, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) is bekommerd oor die veiligheid van leerders en personeel van skole in die Pretoriase middestad nadat AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan saam met die SAPD en taxi’s die Prinshofskool vir...
deur AfriForum | Aug 28, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 12 Augustus 2019 en weer op 26 Augustus 2019 ’n e-pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad gestuur waarin die 2018/2019-termyn se finansiële en termynverslae na regte, soos bepaal deur die Wet op die Bevordering...
deur AfriForum | Aug 28, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Augustus 2019 besoek by die Laerskool Delmas afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met...