deur AfriForum | Sep 5, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se takbesture in die suidstreek het die afgelope naweek die burgerregteorganisasie se Streeksberaad van Hoop in Stellenbosch bygewoon. Die doel van dié beraad was om in samewerking met al die AfriForum-takbestuurslede in die Suid-, Oos- en Wes-Kaap aan...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alberton-buurtwag het op 28 Augustus 2019 ’n gekaapte voertuig in samewerking met die Kathlehong-Noord se SAPD, Alberton se SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum en verskeie veiligheidsinstansies opgespoor nadat daar omstreeks 22:00 ’n versoek...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 30 Augustus 2019 fase twee afgehandel van die projek om ’n voetgangerspaadjie in Ou Wapad te bou. Die gedeelte in fase twee is 70 m lank, terwyl fase een ongeveer 100 m lank was. Hierdie voetpaadjie verbind die Ifafi-woonbuurt...
deur AfriForum | Sep 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek die water (bloudruppel) in 206 dorpe en die riool (groendruppel) van 124 rioolsuiweringsaanlegte getoets. Die resultate van dié verslag toon dat sommige munisipaliteite steeds...
deur AfriForum | Sep 1, 2019 | Erfenis en kultuur Blogs, Navorsing Mediaverklarings
Deur Barend Uys Is pres. Cyril Ramaphosa reg as hy sê Suid-Afrika se nasionale lied verteenwoordig “wat ons as ’n nasie is”? Ek dink hy is inderdaad in die kol met hierdie opmerking, maar nie op grond van die redes wat hy sou dink nie. Ramaphosa het gesê die woorde...