deur AfriForum | Sep 9, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vryburg-tak het op 9 September 2019 die eiendom en vullis verwyder van ’n sluipslaper wat hom onder struike by die Voorbereidingskool tuisgemaak het. Die struike is ook verwyder. Buiten al die onooglike vullis, het die sluipslaper die kinders gevloek en...
deur AfriForum | Sep 9, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, in kennis gestel dat die NVG lasbriewe bekom het vir die arrestasie van twee van die vier vermeende moordenaars van kol. Patrick Karegeya, voormalige...
deur AfriForum | Sep 6, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Hoogland-streek se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van...
deur AfriForum | Sep 6, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum vandag in kennis gestel dat hulle Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, gaan vervolg vir die beweerde aanranding van ’n kolonel in die SAPD. Dít volg nadat AfriForum in Julie vanjaar...
deur AfriForum | Sep 6, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Benoni het op 3 September 2019 10 bome by Willowmoore High geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Archie Mouyis, AfriForum se Benoni-takvoorsitter, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000...