deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 9 September 2019 ’n riviervaderlandswilg (Combretum erythophylium) geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Dié boom is saam met die graad 3-leerders by Laerskool Saamtrek geplant. Volgens Frans...
deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
As deel van AfriForum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het die burgerregteorganisasie op Donderdag 12 September 2019 sy kommentaar daarteen by die parlementsgebou ingedien. AfriForum het ook versoek dat die...
deur AfriForum | Sep 11, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se...
deur AfriForum | Sep 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Moot-buurtwag het in samewerking met die Riviera Huiseienaars-, Inwoners- en Besigheidsorganisasie (Rhibo) verlede week daagliks ’n statiese patrollie op die hoek van Annie Bothalaan en Viljoenstraat in Riviera gehou. Dié patrollies is gehou om...
deur AfriForum | Sep 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Samewerking tussen AfriForum se Nuwerus-plaaswag en die SAPD in Malmesbury het op 9 September 2019 tot die suksesvolle arrestasie van twee Japannese burgers gelei wat vermoedelik skaars reptiele in Namakwaland stroop en dan uitvoer. Die groot gordelakkedis, ook bekend...