deur AfriForum | Sep 16, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het tussen 5 en 10 September 2019 agt maroelabome (Sclerocarya birrea) aan agt verskillende skole in Naboomspruit en die omliggende gebiede geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Bome is aan die...
deur AfriForum | Sep 13, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 11 September 2019 die eerste van ’n reeks veiligheidsopleidingsessies aan lede van sy nuutgestigte Robertson-buurtwag gebied. Dié buurtwag is op 15 Augustus vanjaar gestig. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het tydens...
deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Bheki Cele, minister van polisie, het op 12 September 2019 die nasionale misdaadstatistieke vir die 2018/2019-boekjaar bekend gemaak. Luidens dié statistieke het die moordsyfer vir die noordstreek vir die genoemde tydperk toegeneem na 6 405 in vergelyking met 6 066...
deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die insluiting van plaasmoorde onder die opskrif “Geweld op plase en hoewes” in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se 2018/2019-misdaadstatistieke verwelkom. Terselfdertyd het die organisasie ’n beroep op die SAPD gedoen...
deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot kommer kennis geneem van Suid-Afrika se misdaadstatistieke vir die 2018/2019-finansiële jaar, wat vroeër vandag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekend gemaak is. Die toename in geweldsmisdaad en veral...