deur AfriForum | Sep 16, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Boksburg het op 13 September 2019 vyf bome by Laerskool Goudrand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Helen Bergh, voorsitter van AfriForum se Boksburg-tak, beoog die organisasie om vanjaar...
deur AfriForum | Sep 16, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 11 September 2019 vyf witstinkhoutbome by een van die dorp se ingange geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir...
deur AfriForum | Sep 16, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in die Helderbergkom het op 7 September 2019 twee bome by die Hope and Light Primary School in Somerset-Wes geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Die tak beplan om later die maand nóg bome by ander skole in die...
deur AfriForum | Sep 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 6 September 2019 regs-en-risiko-opleiding ontvang. Dié nuut gestigte buurtwag het die opleidingsgeleentheid dadelik aangegryp om die patrolleerders met die nodige kennis toe te rus sodat hulle binne die raamwerk van die wet kan...
deur AfriForum | Sep 16, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 7 September 2019 38 bome aan Imagine Animal Dreams en die Kraaifontein-Voortrekkers geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir...