deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte het die naweek van 13 September ’n massapatrollie in die Apiesrivier-omgewing gehou om misdaad te voorkom. Dié massapatrollie het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede plaasgevind, wat gehelp het om sigbaarheid...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
’n Rioollek in Jan Kempdorp is ná volgehoue druk deur AfriForum se Vaalharts-tak herstel nadat die gemeenskap die probleem verskeie kere by die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit aangemeld het. “Mense het begin kla dat die munisipaliteit nie op die probleem reageer...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Maandag 16 September 2019 aan ’n stille optog voor die landdroshof in Bethlehem deelgeneem, waar die borgaansoek van ’n beskuldigde in ’n plaasmoord voorgekom het. Die bejaarde Mienie Frost is in die vroeë oggendure van Saterdag 7...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het tien kareebome by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, beoog die...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale beskadig is, weer herbou. Daar is besluit om dié heining dadelik weer op te rig toe dit aan die lig kom dat sluipslapers by die monument slaap. Die tak het ook die muur herbou...