deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Velddrif-tak het op Donderdag 19 September 2019 saam met ander organisasies aan ’n strandskoonmaakprojek deelgeneem. Die strand is vanaf die mond by Laaiplek-hawe tot by Dwarskersbos skoongemaak. Hierdie strandskoonmaakprojek is ’n inisiatief van...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 September 2019 ’n nuwe buurtwag in die Welbekend-area gestig. Díe buurtwag vorm deel van die Moreletapark-tak en is deel van drie ander AfriForum-buurtwagte in die area. “Dié buurtwag gaan die gemeenskap in tye van nood...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 19 September 2019 die bestuur van die Waverley-tak gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Dit volg nadat daar besluit is die tak moet nuwe leiers uit die gemeenskap kies om die tak se vooruitgang te...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Malmesbury het op Vrydag 20 September in samewerking met Big Tree Growers-groothandelkwekery vier bome by die O.J. Erasmus NGK Primêre Skool in Kalbaskraal geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die tak...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Vaalharts-buurtwag het op Woensdagoggend 18 September 2019 in samewerking met Hartswater Crime Watch gesteelde goedere terugbesorg. Dit volg nadat ’n gemeenskapslid die buurtwag op ’n WhatsApp-groep in kennis gestel het dat hulle pas ’n diefstal aanskou...