deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag korrupsieklagtes teen die Tshwane-metro, Proco Management, Linked Thoughts Consulting en Faragamo Trading by die SAPD ingedien. Dit volg nadat Proco Management, Linked Thoughts Consulting en Faragamo Trading as...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op Woensdag 2 Oktober 2019 kragte saamgespan om ’n brandende huis in Kosmospark te help blus. Die buurtwag is ontplooi nadat hulle in kennis gestel is dat die huis brand en hulp benodig word om die vlamme te blus. Die plaaslike...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 1 en 2 Oktober 14 bome by verskeie skole in Lichtenburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, het AfriForum vanjaar...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag en die SAPD op verskeie voorvalle gereageer en verdagtes aangekeer. Dié twee buurtwagte het twee weke gelede gereageer nadat twee vermeende rowers twee...