deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Welkom het gedurende September en aan die begin van Oktober 50 bome aan verskillende skole en instansies geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Dit sluit in Hoërskool Hennenman, die Gereformeerde Kerk...
deur AfriForum | Okt 8, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Klerksdorp-tak en die Doringkruin-buurtwag het op 5 Oktober 2019 parke in dié woonbuurt verfraai. Die lede het ook bome gesnoei en onkruid uitgeroei. Verder is die besproeiing en watertoevoer in Karob- en Tambotiepark herstel. Twee witkareebome...
deur AfriForum | Okt 8, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het in samewerking met GAC Security op 4 Oktober 2019 ’n projek van stapel gestuur om ’n nuwe beheerkamer in die noordstreek in te rig wat in Apiesrivier in Pretoria geleë is. Dié beheerkamer stel AfriForum se buurtwagte in die...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope naweek nagenoeg 132 gemeenskappe regoor die land gemobiliseer om aan ’n nasionale patrollie deel te neem. Sowat 3 500 AfriForum-lede en 1 822 ander veiligheidsrolspelers het aan die nasionale patrollie deelgeneem....
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum is van mening Eskom se beoogde verhoging van vaste tariewe sal kliënte straf en onbedoelde gevolge hê. Eskom beplan om die vaste komponent wat alle Eskom-verbruikers betaal om hulle aan die netwerk te koppel, aansienlik te verhoog terwyl hulle die wisselende...