deur AfriForum | Okt 11, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 9 Oktober 2019 die veiligheid by Mimi Fourie Hof, ’n tehuis vir bejaardes, opgeskerp nadat die tehuis geruime tyd onder misdaad deurgeloop het. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, het...
deur AfriForum | Okt 11, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brakpan het in September as deel van die organisasie se boomplantmaandprojek 100 vaderlandswilgerbome by die plaaslike begraafplaas geplant ter viering van die dorp se 100ste bestaansjaar. Lede van AfriForum se Brakpan-tak was drie naweke lank...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Elliot-tak het op 9 Oktober 2019 drie waterlekke herstel nadat die tak verskeie klagtes vanuit die gemeenskap ontvang het. Ná volgehoue druk is die waterlekke, wat al vir ’n maand voorkom, teen 11:00 vandag herstel. AfriForum wil die gemeenskap aanmoedig...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 8 en 9 Oktober 2019 in afsonderlike voorvalle twee vermiste persone opgespoor. Dít volg nadat die buurtwag inligting op sosialemediagroepe geplaas het van ’n vrou wat op 6 Oktober 2019 as vermis aangemeld is. ’n Buurtwaglid...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n skrywe aan die New York-gebaseerde nieregeringsorganisasie (NRO) The Access Challenge gestuur. Die burgerregteorganisasie versoek hierin dat die NRO sy toekenning vir universele gesondheidsorg aan pres. Cyril Ramaphosa vir die implementering...