deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Reitz het op 12 Oktober 2019 die watertoevoer by dié dorp se gemeenskapsportterrein se hek herstel. Besoekers aan die terrein merk eerste die verdroogde tuin op nadat ’n kraan met ’n stopper toegemaak is om watervermorsing te beperk. Die tak het...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakprojek geloods as deel van dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog. Lede van dié tak het in samewerking met die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit en gemeenskapslede die omgewing langs...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakaksie naby Hoërskool Fakkel en Hoërskool Sasolburg gehou as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Dit volg nadat die SAPD en wyksraadslede die tak genader het om hulp te verleen met die...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 14 Oktober 2019 ses bome by Hurlyvale Primary School geplant nadat die tak vroeër in September drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant het as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Peter...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Gerhard Moll, voorsitter van AfriForum se Standerton-buurtwag, het op 4 Oktober 2019 tydens AfriForum se nasionale patrollie ’n sertifikaat namens die Standerton-buurtwag van die SAPD ontvang vir goeie samewerking en die strewe om misdaad in en om Standerton te...