deur AfriForum | Okt 18, 2019 | Blogs, Ander Blogs
’n Paar jaar gelede kom ek op ’n dokument af wat die boeiende en omstrede verskynsel van goederekultusse (Engels: cargo cults) beskryf. ’n Goederekultus word beskou as ’n geloofstelsel waarvolgens die navolgers daarvan bygelowige rituele volg in die hoop om die...
deur AfriForum | Okt 18, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein is op 17 Oktober 2019 tydens die Best of Bloemfontein Reader’s Choice-toekennings aangewys as sowel die beste buurtwag as die beste buurtwagforum. Dit is die vierde agtereenvolgende jaar dat AfriForum by dié...
deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum gaan binne die volgende twee weke gemeenskapsvergaderings in Mpumalanga en die Noord-Kaap hou. Dié vergaderings het ten doel om die gemeenskap te mobiliseer om die openbare verhore oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) by te woon, ten...
deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Mediaverklarings, Projek Nehemia Mediaverklarings
AfriForum se Projek Nehemia, ’n proaktiewe strategie teen geweldsmisdaad, is sterk op dreef in die Overstrand. Die burgerregteorganisasie het die afgelope naweek ’n twee dag lange opleidingsessie in Hermanus gehou, waartydens modules soos regsaspekte,...
deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het sy bereidwilligheid in ’n brief aan die nasionale polisiekommissaris te kenne gegee om dringend ’n deskundige aan te stel om ’n behoorlike oudit van die gesondheids- en leefomstandighede by die Roodeplaat-hondeteeleenheid in Pretoria te doen. 71 honde is...