deur AfriForum | Okt 23, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die gemeenskap van Secunda het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 22 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor...
deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek oor meer as 250 km deur die Vrystaat het vandag om 07:00 in Villiers afgeskop. Roux en ander atlete het vandag 42 km gehardloop en het in Frankfort geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Fisherhaven- en Alfa-buurtwag, wat deel is van AfriForum se Overstrand-tak, het op 16 en 17 Oktober 2019 ’n opvolgpatrollie in hul onderskeie gebiede gehou om sigbaarheid te verhoog. Hierdie sigbaarheidsaksie volg op die suksesvolle nasionale patrollie...
deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van die burgerregteorganisasie AfriForum se Geelhoutboomplaaswag net buite George, het op 17 Oktober 2019 opleiding in regsaspekte ontvang. Die opleiding behels onder andere bepalings van die strafprosesregwet en het ten doel om lede van die plaaswag met die...
deur AfriForum | Okt 18, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur het op 16 Oktober 2019 hul algemene jaarvergadering (AJV) by die N.G. Kerk in Birchleigh gehou. Die vergadering is deur ongeveer 40 mense bygewoon en die takbestuur het terugvoer gegee oor wat in 2019...