deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn-tak het op 25 Oktober 2019 die brûe oor die Grobbelaarsrivier en die omliggende gebied skoongemaak as deel van dié organisasie se Ons Dorp-veldtog. Die takbestuur het omstreeks 08:00 saam met ’n aantal vrywilligers by die brug in...
deur AfriForum | Okt 25, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak het onderskeidelik op 23 en 24 Oktober 2019 opleiding in geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) ontvang. Dié opleiding het oor onder meer die werkinge van munisipale begrotings gehandel, asook watter insette die gemeenskap...
deur AfriForum | Okt 24, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg het die afgelope maand oorlog verklaar teen die ontelbare slaggate in die dorp, as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die tak het reeds 20 dromme teer gebruik en in die proses ook werk aan vyf mense verskaf. Ongeveer 710m² se...
deur AfriForum | Okt 24, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy eenheid ’n mandamus-aansoek op die Nasionale Vervolgingsgesag (NGV) en die minister van justisie beteken het om die NVG deur die hof te dwing om...
deur AfriForum | Okt 23, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Edenvale-tak op 19 Oktober 2019 die stroom in Eastleigh en die omliggende gebied skoongemaak. Die takbestuur het in samewerking met die Edenvale Lions-basketbalspan omstreeks 09:00 op die hoek van...