deur AfriForum | Okt 30, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Thandi Modise, voorheen voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en tans speaker van die Nasionale Vergadering, het vandag op aanklagte van dieremishandeling in die Potchefstroomse streekhof verskyn. Die saak is voorlopig tot 24 tot 27 Maart 2020 uitgestel,...
deur AfriForum | Okt 30, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die gemeenskap van Kimberley het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 29 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het vandag sy plan bekend gestel om Eskom reg te ruk. Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat die onderverdeling van dié monopolie – in klusters binne Eskom wat met mekaar meeding – ’n stap in die...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel Totalsports se besluit om staanplakkate van die Springbokslot Eben Etzebeth uit sy winkels te verwyder en beskuldig dié winkelgroep daarvan dat dit sigself onnodig by rassepolitiek laat insleep. Ernst Roets, hoof van...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Kroonstad-tak het gedurende Oktober ses inheemse bome (vaderlandswilg- en witstinkhoutbome) op verskillende plekke in die dorp geplant as deel van die organisasie se Ons Dorp-veldtog. Volgens Jp Nel, assistentkoördineerder van die Hoogland, het AfriForum...