deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga te besoek en gidse te oorhandig wat die prosedure vir die polisie se hantering van grondgrype duidelik uiteensit. Grondgrype het sedert die begin...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Pionier-buurtwag in Meyerspark het op 2 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat ’n patrolleerder van dié buurtwag net ná 07:00 ’n verdagte gesien het wat oor mure spring. Die lid het dit aan die buurtwag gekommunikeer waarna buurtwaglede vinnig opgetree...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n aanmaningskrywe aan Eskom en die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit te stuur. Dit volg ’n besluit deur Eskom dat die kragreus sal voortgaan om elektrisiteit na die munisipaliteit af te sny indien dié munisipaliteit nie R50...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het in samewerking met dié organisasie se lugsteunvleuel en die SAPD op 31 Oktober 2019 ’n spesiale operasie gehou waartydens onwettige myners vasgetrek is. 23 arrestasies is uitgevoer en beslag is ook gelê op twee waterpompe, grawe,...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum beskryf die 2020-skoleplasingsproses as chaoties en ’n burokratiese kleitrappery. Die organisasie word die laaste twee weke oorval met klagtes van ouers wat steeds nie SMS-kennisgewings ontvang het met ’n aanbod vir die plasing van hul kinders in skole vir...