deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Randfontein-buurtwag het op 5 November 2019 in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies ’n blitspatrollie uitgevoer, waartydens ’n verdagte gearresteer is wat gereeld by misdaad betrokke was. Vier voertuie, ’n huis en agt mense is tydens...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 7 November 2019 skrywes by 26 polisiestasies in Mpumalanga ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris...
deur AfriForum | Nov 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het tussen 6 en 8 November 2019 skrywes by 10 polisiestasies in Limpopo ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale...
deur AfriForum | Nov 8, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ’n klag in te dien teen Cecilia Molokwane, die president van Netbal Suid-Afrika (NSA). In dié klag word NSA versoek om die president van die organisasie te ondersoek nadat AfriForum klagtes ontvang het dat Molokwane haar...
deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by twee polisiestasies in die Fochville-omgewing ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die...