deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 7 November 2019 ’n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien en ’n prokureursbrief aan die Tshwane-metro gestuur oor die watersituasie in Hammanskraal nadat inwoners van die Hammanskraal-omgewing al geruime tyd sonder water is. Die MRK het...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 4 November 2019 in Bethlehem begin om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te verhoog en saam met die gemeenskap hoop te skep. AfriForum se Bethlehem-tak het tydens die eerste week van die veldtog...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het op 7 November 2019 ’n skoonmaakprojek afgeskop nadat verskeie gemeenskapslede gekla het oor rommel wat rondlê en gras wat nie gesny word nie. Dié aksie het in Safari Tuine in die Helen Joseph-omgewing plaasgevind en die tak beoog om dié...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag en die plaaslike polisie se veediefstaleenheid het op 7 November 2019 ’n groot deurbraak in veediefstalsake gemaak nadat ’n verdagte in hegtenis geneem is. Buurtwaglede het tydens ’n patrollie onraad by die plase Holmdene en...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 8 November 2019 skrywes by polisiestasies in die Wes-Rand en Vaaldriehoek ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die...