deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Witbank-tak het in November verskeie stoptekens in dié stad vervang en padtekens oorgeverf as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Sommige verkeerstekens was weg of nie meer duidelik sigbaar nie en die Witbank-tak het ingegryp om motoriste se...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Taal Blogs, Blogs
deur Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die eensydige propaganda oor taalregte wat ons deur die heersende party en ander populiste gevoer word. Ongelukkig maak die argumente vir baie intelligente maar oningeligte...
deur AfriForum | Nov 12, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-buurtwag het op 9 November 2019 brandbestrydingsopleiding ontvang. Altesaam tien buurtwaglede het die kursus bygewoon wat onderwerpe soos die oorsake van brande, die bestryding van strukturele brande, asook die...
deur AfriForum | Nov 12, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 8 en 9 November 2019 ’n selfdoenaksie by die Hoërskool Waterkloof in Pretoria gehou waartydens die organisasie gehelp het om die skool se parkeerterrein en padtekens nuut oor te verf ten einde padveiligheid op te skerp. Dié aksie vorm deel van die...
deur AfriForum | Nov 12, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Zeerust-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met die Vergenoegd-plaaswag aan die burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidsaksie deelgeneem. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om buurtwagsigbaarheid oor...