deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, van die premier, David Makhura, te eis. Dít volg nadat AfriForum oorstroom is met versoeke van ouers wat genoeg...
deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston en Springs het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die gemeenskappolisiëringsforum (GPF) en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan die SAPD se Operasie Masakhane in die Kempton...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se haatspraaksaak teen Black First Land First (BLF) en dié organisasie se leier, Andile Mngxitama. Die hofsaak is onbepaald uitgestel omdat verrigtinge nie vandag voltooi kon word...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog het dié organisasie se Kempton Park-tak die afgelope paar weke ’n groot aantal onwettige borde teen lamppale en verkeerstekens in die omgewing verwyder. Dié probleem word al gereelder in die area opgemerk en lede van die...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 8 November 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. 13 patrolleerders het van 20:00 tot 04:00 ongeveer 634 km in 45 manure afgelê. Geen ernstige voorvalle is aangemeld nie. AfriForum het op...