deur AfriForum | Nov 21, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Port Elizabeth ingedien teen dr. T.D. Mbengashe, hoof van die Oos-Kaapse departement van gesondheid, as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít...
deur AfriForum | Nov 21, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs die Kaap Agulhas-tak in Bredasdorp gestig nadat gemeenskapslede hul behoefte na ’n tak uitgespreek het. Dié tak sal die dorpe Arniston/Waenhuiskrans, L’Agulhas, Bredasdorp, Elim, Napier en Struisbaai diens. Die takbestuur is tydens die stigting...
deur AfriForum | Nov 21, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die arrestasie van Bongani Bongo, ANC-parlementslid en oudminister van staatsveiligheid, vir sy beweerde betrokkenheid in ’n korrupsiesaak wat deur die Valke ondersoek word. “Dié arrestasie is ’n stap in die regte rigting. Die Nasionale...
deur AfriForum | Nov 21, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Grootoog-buurtwag in Keimoes het op 16 November 2019 in samewerking met die plaaslike SAPD aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om...
deur AfriForum | Nov 21, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en op 18 November 2019 ’n massa-skoonmaakprojek in die Lambton-omgewing geloods. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe self...