deur AfriForum | Nov 28, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum veroordeel die regering se volgehoue misleiding van die publiek oor die werkbaarheid van nasionale gesondheidsversekering (NGV) en sal aanhou om die implementering van hierdie wetgewing teen te staan. Die datum vir die indien van kommentaar oor die...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 25 November 2019 die Genl. De la Rey-standbeeld in die dorp skoongemaak nadat vandale dit op 10 November 2019 met spuitverf beskadig het. Die plaaslike AfriForum-tak het talle versoeke vanuit die gemeenskap ontvang om hierdie...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Uitspraak is vandag in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein voorbehou in AfriForum se appèlsaak teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid. Dít volg nadat die Noord-Gautengse hooggeregshof op 26 April 2018 uitspraak gelewer het...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het einde November sy Ankerdorp-projek in Bethlehem met verskeie opknappingsprojekte afgesluit. Die #AnkerdorpPadskou het in Februarie vanjaar afgeskop en verskeie selfdoenaksies is in Pretoria, Rustenburg, George, Nelspruit, Tzaneen, Krugersdorp, Secunda en...
deur AfriForum | Nov 26, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het Meisie Reyneke op 26 November 2019 in die hof in Fochville ondersteun nadat Reyneke en haar man, Lammie, in 2018 by Kolgansdam buite Fochville aangeval is terwyl hulle gekamp het. Lammie het tydens die voorval gesterf. Die...