deur AfriForum | Des 11, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregteorganisasie se privaatvervolgingseenheid, namens die Meyiwa-familie geëis het dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n formele geregtelike ondersoek na die dood van Senzo Meyiwa...
deur AfriForum | Des 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
’n Patrollielid van AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 5 Desember 2019 tydens ’n patrollie op twee bakkies met sleepwaens afgekom wat 105 skape vervoer het. Die patrollielid het die verdagte voertuie dopgehou en tot op die N12 in Fochville se rigting gevolg....
deur AfriForum | Des 5, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-buurtwagte het in November begin met die burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie wat tot 15 Desember 2019 sal duur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te...
deur AfriForum | Des 5, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week met die...
deur AfriForum | Des 4, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Frankfort-tak het in Oktober en November 2019 die plaaslike begraafplaas opgeknap as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die tak het aan die begin van die jaar ook die begraafplaas se gras gesny en vullis verwyder. Die gras in die begraafplaas...