deur AfriForum | Jan 27, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se bestuur gerig waarin optrede teen studenteraadslede (SR) en ander betogers geëis word vanweë die feit dat die 2020-registrasieproses aanhoudend ontwrig word. Dít volg nadat die SR, lede...
deur AfriForum | Jan 27, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 23 Januarie 2020 in samewerking met lede van die Bethal Stock Theft Information Centre (STIC) en Kasselman-sekuriteit veediewe vasgetrek ná ’n twee dae lange operasie. Dít volg nadat lede van die buurtwag inligting ontvang het...
deur AfriForum | Jan 23, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum stuur vandag ’n tweede brief aan David Makhura, Gautengse premier, waarin die burgerregteorganisasie opnuut hul misnoeë uitspreek oor die voortdurende chaos wat by talle skole in Gauteng heers weens ongeplaaste of verkeerdelik-geplaaste leerders. Talle skole...
deur AfriForum | Jan 22, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom Lindiwe Sisulu, minister van water, sanitasie en menslike nedersettings, se versoek dat Ekurhuleni Water Care Company (Erwat) dringend werk daarvan moet maak om die besoedeling van die Vaalrivier hok te slaan. Dit is egter kommerwekkend dat die...
deur AfriForum | Jan 22, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum het op 16 Januarie 2020 ’n skrywe aan Nersa gerig en versoek dat ondersoek ingestel word oor waarom die Tshwane-metro nog geen terugbetalings aan koopkragverbruikers gemaak het nie, wat in 2019 ’n onwettige kragtarief moes betaal. Dít volg nadat die...