deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein. Die terrein, wat tussen Bethlehem se woongebiede geleë is, is ’n groot bron van kommer en ’n steen des aanstoots vir die gemeenskap....
deur AfriForum | Jan 31, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 31 Januarie 2020 die vleiland in die Moreletapark-natuurreservaat in Pretoria skoongemaak as deel van Wêreldvleilanddag wat jaarliks op 2 Februarie gevier word. Vleilande, wat soos natuurlike damme funksioneer, is uiters belangrik en daarom gaan...
deur AfriForum | Jan 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 30 Januarie 2020 voortgegaan met hul volhoubare skoonmaakprojek deur die gras op die sypaadjie van Fatima Bhayatstraat te sny. Dít volg nadat die tak dié projek op 7 November 2019 geloods het nadat gemeenskapslede ongelukkig was...
deur AfriForum | Jan 31, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 28 Januarie 2020 ’n inbreker gearresteer en aan die polisie oorhandig nadat die buurtwag dié dag ’n oproep ontvang het dat iemand besig is om by ’n huis in te breek. Die verdagte was met twee skroewedraaiers en ’n...
deur AfriForum | Jan 30, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie mense AfriForum ingelig het dat hulle e-posse aan die parlementêre ad hoc-komitee oor die wysiging aan die Grondwet om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak, geblok...