deur AfriForum | Feb 10, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 7 en 8 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp deelgeneem. Altesaam 12 buurtwaglede, 21 polisielede, asook ’n helikopter was hierby betrokke. 18 arrestasies is uitgevoer vir onder meer onder...
deur AfriForum | Feb 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana het op 7 Februarie 2020 dié dorp skoongemaak en vullis verwyder waar dit onwettig gestort is. Verskeie inwoners het hul ontevredenheid uitgespreek oor die toestand van die dorp en die AfriForum-tak het onmiddellik ingespring om die dorp...
deur AfriForum | Feb 10, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het Fanie en Colleen Engelbrecht se familie verlede week by die Palm Ridge-landdroshof aan die Oos-Rand ondersteun nadat dié egpaar tydens ’n plaasaanval in 2018 wreed vermoor is. Julius Mapayi Goncalves (24) en Jossias...
deur AfriForum | Feb 10, 2020 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n vergadering met dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, versoek om die burgerregteorganisasie se besware en bekommernisse oor die regering se beplande nasionale gesondheidsversekeringskema (NGV) uit te lig. Een van hierdie bekommernisse...
deur AfriForum | Feb 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 31 Januarie 2020 ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein in Bethlehem. Dít volg nadat AfriForum klagtes ontvang het rakende die toestand van die terrein en vullis wat buite die terrein...