deur AfriForum | Feb 14, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Alexis Bizos, seun van Adv. George Bizos, het vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op ’n klag van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het as aanklaer opgetree namens die slagoffer,...
deur AfriForum | Feb 13, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het ná afloop van vanaand se staatsrede gesê dit blyk dat pres. Cyril Ramaphosa vasberade is om vas te klou aan die ANC se verloorresep om die land oor die afgrond van sosialisme en armoede te regeer. Dít is duidelik deur sy beklemtoning van beleide soos...
deur AfriForum | Feb 13, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 10 en 11 Februarie 2020 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê tydens dié skool se teenboelieweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies...
deur AfriForum | Feb 13, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Benoni het onlangs besluit om ’n nuwe manier te vind om die dorp te beveilig, verhoudinge met die polisie en ander rolspelers te bou, en te verseker dat inwoners weet dat AfriForum hier is om ’n verskil te maak. Die tak het gevolglik besluit om...
deur AfriForum | Feb 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Uitsig-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Februarie 2020 spoedig gereageer om ’n vrou wat vermoedelik ’n beroerte gehad het, te help. Nadat ’n patrollielid inligting daaroor ontvang het, het hy dit op die buurtwag se WhatsApp-patrolliekanaal geplaas. Dié...