deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks-tak (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op 14 en 15 Februarie 2020 die tweede fase van dié tak se slaggatprojek afgeskop deur slaggate in Secunda te herstel. AfriForum-taklede, lede van die Secunda-gemeenskapspolisiëringsforum en ander...
deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 12 Februarie 2020 in samewerking met die Laerskool Lichtenburg ’n slaggatherstelprojek afgeskop wat ten doel het om slaggate in die strate rondom die skool te herstel. Die projek is aangepak nadat personeel en ouers wat dié...
deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beleggersgids gepubliseer om buitelandse beleggers oor die gevare van onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika te waarsku. Die gids is daarop gemik om hulle met inligting te bemagtig sodat hulle druk op die...
deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Nina Breytenbach Ek het op 23 Januarie 2020 met ’n hele paar vooropgestelde idees oor wat die AfriForum Jeug-kongres sou inhou, op O.R. Tambo-lughawe geland. My verwagtinge was min of meer dat ek soos ’n seer duim as enigste hen onder die hane sou uitstaan, daar...
deur AfriForum | Feb 14, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is gereed om plaaseienaars in die Vrystaat by te staan en vir hulle in die bresse te tree teen onwettige grondgrypaksies nadat Mandisa Makesini, EFF-leier in die Vrystaat, vroeër vandeesweek te kenne gegee het dat die EFF eersdaags arbitrêr plase in die...