deur AfriForum | Feb 19, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging Die opspraak wat die F.W. de Klerk-stigting se uitsprake oor Apartheid gemaak het, wys dat die verlede nog glad nie verby is nie. Die regering van oudpresidente P.W. Botha en F.W. de Klerk word deesdae alleen...
deur AfriForum | Feb 18, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 14 Februarie 2020 by die Laerskool Kenmare in Krugersdorp besoek afgelê as deel van die skool se teenboelieweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...
deur AfriForum | Feb 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 14 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes in twee voertuie aan te keer nadat die Charl Cilliers-plaaswag inligting ontvang het die CNA op die dorp beroof is. Plaaswaglede het by sleutelpunte gestaan en die voertuie begin volg...
deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 16 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD, ander wetstoepassingsowerhede, Hermanus Public Protection (HPP) en privaat sekuriteit ’n verdagte wat by ’n beweerde OTM-bedrogsindikaat betrokke is, vasgetrek. Twee van die...
deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het op 15 Februarie 2020 in samewerking met Crazy Skip en Rustenburg Therm Guard ’n skoonmaakaksie by die ou begraafplaas in Nelson Mandelastraat van stapel gestuur. Die plaaslike munisipaliteit verwaarloos al vir jare dié geskiedkundige...