deur AfriForum | Feb 20, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op 14 Februarie 2020 besoek by die Laerskool Helderkruin in Roodepoort afgelê om die nuwe leiers te help ontwikkel. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers...
deur AfriForum | Feb 20, 2020 | Mediaverklarings, AfriVriendelik Mediaverklarings
AfriVriendelik en AfriForum het op 19 Februarie 2020 – tesame met die viering van Internasionale Moedertaaldag wat jaarliks op 21 Februarie gevier word – innoverende Afrikaanse ondernemings tydens ’n glansgeleentheid in Pretoria beloon. Die Tinteltong Toekennings is...
deur AfriForum | Feb 19, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, se waarskuwing verwelkom dat onteiening sonder vergoeding katastrofies vir Suid-Afrika se ekonomie en die land se bevolking sal wees. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dié...
deur AfriForum | Feb 19, 2020 | Ongekategoriseerde
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het op 11 Februarie 2020 in samewerking met die Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit ’n aksieplan vir die res van Februarie en Maart saamgestel om die algehele toestand van die dorp te verbeter. Dít volg nadat die taklede en...
deur AfriForum | Feb 19, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vandag tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel en bespreek. Vanuit die data wat AfriForum oor dié kwessie ingesamel het, blyk dit dat...