deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, het op 18 Februarie 2020 in samewerking met Oakdale Watch en wetstoepassers ’n brand in een van Laerskool Bellpark se klaskamers geblus, nadat die klaskamer deur ’n brandstigter aan...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die datum om kommentaar op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp se 2018/2019-jaarverslag te lewer, is na 28 Februarie 2020 aangeskuif nadat AfriForum se Klerksdorp-tak en die Matlosana-sakekamer beswaar aangeteken het oor die kort tydperk wat inwoners...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Margate bied ’n beloning van R10 000 aan vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging van mense of organisasies sal lei wat die watertoevoernetwerk saboteer of beskadig. Dít volg nadat verskeie watertoevoerpypleidings en -kleppe tydens ’n...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) in die Johannesburgse landdroshof na Suraya Deedat en haar vier kinders sal voorlopig op 16 April 2020 voortgaan. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verteenwoordig Suraya se familie. Suraya en haar...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Matlabas-plaaswag het op 14 Februarie 2020 drie vermeende koperdiewe in die Steenbok-omgewing in hegtenis geneem. HPG in samewerking met die Lephalale Trio-taakspan het verdere ondersoek ingestel en die verdagte wat die gesteelde goedere gekoop het, is...