deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur in het op 18 Februarie 2020 ’n mangatdeksel voor ’n kompleks vervang nadat ’n lid van die gemeenskap die tak genader het om die oop mangat te bedek. Die tak het die Ekurhuleni Metropolitaanse...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het dringend briewe gerig aan sowel die Matjhabeng-munisipaliteit as Sedibeng Water oor Ventersburg se waterkrisis. Inwoners van dié dorp is al die afgelope week sonder water omdat daar nie genoeg water in die reservoir gepomp is om water aan die dorp en...
deur AfriForum | Feb 25, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 Februarie 2020 kommentaar by die departement van minerale hulpbronne ingedien oor die konsepwetsontwerp op die ontwikkeling van stroomop-petroleumbronne wat die minister van minerale hulpbronne en energie in ’n...
deur AfriForum | Feb 24, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het op 20 Februarie 2020 ’n klag van aanhitsing tot geweld en rassisme teen ’n student van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) by die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein ingedien. Dié student, Boitumelo Mokobe, het op sosiale media gedreig...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwagte in Kirkwood, Addo en die Gamtoosvallei-omgewing het op 17 Februarie 2020 in samewerking met die Oos-Kaapse sekuriteitsnetwerk, gemeenskapslede, Smhart Security en Valley Security ’n gesamentlike hoësigbaarheidsaksie...