deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Oudtshoorn-tak op 26 Februarie 2020 tydens hul algemene jaarvergadering toegespreek. Kriel het aan taklede gesê hy het, soos baie ander mense, veel meer hoop en geloof in die toekoms as 20 jaar gelede. “AfriForum...
deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verdere kommentaar by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor die impak wat ’n elektrisiteitstariefverhoging op die Suid-Afrikaanse ekonomie sal hê. Dít volg nadat AfriForum aan die openbare...
deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 2 Maart 2020 vergader met Portia Tshabalala, waarnemende munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, oor die riool en ander afvalwater wat by die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad vloei. Die munisipaliteit het skriftelik...
deur AfriForum | Mar 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Heilbron, Parys, Potchefstroom, Sasolburg en Wolmaransstad het blikkieskos ten bate van die Hervormde Kerk in Parys se jaarlikse Blikkiesfees ingesamel en dit op 29 Februarie na die fees geneem. Die kerk het vanjaar besluit om die blikkies wat...
deur AfriForum | Mar 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 ’n groot skoonmaakprojek tussen Pretoria- en Marketstraat in Claremont uitgevoer. Groot dele om die waterkanaal is skoongemaak en ontbos om veiligheid in die gebied, wat onder inbrake en diefstal deurloop, te...