deur AfriForum | Mar 11, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Benoni het op 9 Maart 2020 by die 200% Foundation aangesluit om jong meisies van die Actonville-opleidingsentrum, ’n skool vir kinders met spesiale behoeftes, op te lei oor persoonlike higiëne, middelmisbruik en persoonlike veiligheid. Die...
deur AfriForum | Mar 10, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter tot 23 en 24 Junie 2020 uitgestel omdat Malema...
deur AfriForum | Mar 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Brits-tak het die afgelope tyd in samewerking met Madibeng Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Openbare Werke riool-, water-, krag-, en vullisverwyderingsprojekte in Sonop gedryf. Dié projekte het plaasgevind nadat die Sonop-gemeenskap die...
deur AfriForum | Mar 5, 2020 | Blogs
Die groot meerderheid van die samelewing is al deur traumatiese gebeure geraak en het dit oorleef. ’n Pistool wat nie tydens ’n aanval afgegaan het nie, om die enigste oorlewende te wees ná ’n plaasaanval of die ontsnapping tydens ’n huisrooftog maak ’n persoon ’n...
deur AfriForum | Mar 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Naboomspruit-tak het gedurende Februarie 2020 verskeie projekte aangepak en die gemeenskap só ondersteun. Dié tak het onder meer – ’n boom verwyder wat voor ’n inwoner se erf omgeval het; die begraafplaas beveilig en die gras daar gesny; ’n vergadering...