deur AfriForum | Mar 16, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het van 2 tot 7 Maart 2020 verskeie projekte in dié dorp uitgevoer om die algehele beeld van die dorp te verbeter. Die tak het begin deur spekbome by die Oranjehof-ouetehuis te plant en hulle het ook ’n groot deel van die tuin opgeknap....
deur AfriForum | Mar 16, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Bethlehem, Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Steynsrus, Welkom, Winburg, Ventersburg en die Sandrivier-distrik het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die...
deur AfriForum | Mar 13, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Verlof tot appèl is vandag in die hooggeregshof in Bloemfontein, met AfriForum se steun, aan die koninklike familie van die Barolong Boo Seleka tradisionele gemeenskap van Thaba ’Nchu toegestaan om teen ’n hofuitspraak van September 2019 te appelleer. In laasgenoemde...
deur AfriForum | Mar 12, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het een van die openbare verhore oor die wysigings aan artikel 25 van die Grondwet vandag in Soshanguve bygewoon. Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, het ’n by dié verhoor gepraat. Hy het beklemtoon dat die ANC se...
deur AfriForum | Mar 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het pas hul vierde grassnyertrekker aangekoop om te help om Sasolburg en Vaalpark skoon en netjies te hou. Die tak hou ongeveer 13 ha netjies en dié reusetaak word deur 11 mense in hul vrye tyd gedoen. Die volgende areas is sedert...