deur AfriForum | Mar 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Koekenaap, Kleinrivier, Lutzville, Vredendal, Nuwerus, Trawal en Spruitdrift in die Matzikama-gebied het op 13 en 14 Maart 2020 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Dié patrollie is van 16:00 tot 06:00 in samewerking...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Pionier, Moot, Oos-Moot, Wes-Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes, Rayton-Cullinan en Kameeldrift het die burgerregtewaghond se nasionale patrollie op 13 Maart 2020 uitgevoer. Dié patrollie is...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het aan pres. Cyril Ramaphosa en die Reserwebank geskryf om praktiese stappe voor te stel wat die negatiewe gevolge wat maatreëls ter beperking van die verspreiding van Covid-19 op die ekonomie kan hê, teen te werk. AfriForum het...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Vanderbijlpark, Roodepoort, Krugersdorp, Fochville en Randfontein het op 14 en 15 Maart 2020 in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF’s, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 12 en 13 Maart 2020 ongeveer 3 200 liter water aan die gemeenskap verskaf nadat watertoevoer na die dorp afgesny is omdat die munisipaliteit versuim het om hul rekening te betaal. ’n Gemeenskapslid het ’n boorgat beskikbaar...