deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op 21 Maart 2020 verdagtes aangekeer. Die buurtwag het om 06:00 op ’n vrou se noodoproep gereageer nadat sy voor haar huis beroof is. Die buurtwaglede het ’n beskrywing van die twee verdagtes gekry en met behulp van...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan ondernemings in swart besit wat deur die COVID-19-pandemie geraak word. AfriForum het reeds gisteraand in ’n aanmaningsbrief aan die Departement van Kleinsake-ontwikkeling geëis...
deur AfriForum | Mar 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het onlangs die Avondrus-ouetehuis in Eendracht se geiser vervang nadat inwoners die tak om hulp genader het. Dít volg nadat die plaaslike munisipaliteit nie die tehuis se geiser vervang het nie en...
deur AfriForum | Mar 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Argent, Delmas, Eloff, Leandra, Lydenburg, Machadodorp, Middelburg (buurt- en plaaswag), Nelspruit, Piet Retief, Secunda, Standerton en Witrivier het op 13 Maart 2020 in hul onderskeie gebiede aan die organisasie se nasionale patrollie...
deur AfriForum | Mar 18, 2020 | Verslae
Die Solidariteit Beweging het vandag omvattende planne bekend gemaak om Covid-19 te bestry. Die Beweging het ook ’n aanbod aan die regering gemaak om saam te werk om die verspreiding van die virus te keer en die impak van die drastiese maatreëls te versag. Die planne...