deur AfriForum | Apr 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
Genl.maj. Patricia Rampota, van die Gautengse provinsiale polisiekantoor, het vandag geëis dat polisiestasies die ontvangs van handreiniger van AfriForum weier en dat polisiestasies die handreiniger wat hulle reeds ontvang het, moet teruggee. Dit volg nadat AfriForum...
deur AfriForum | Apr 2, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Johan Kloppers Voordat ’n mens kan vra wat die simptome van trauma is, is dit nodig om te verstaan wat trauma beteken. Duisende mense oorleef traumatiese gebeure en ervaar daagliks trauma; selfs familielede en vriende van slagoffers is getraumatiseerd ná gebeure....
deur AfriForum | Apr 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het op 1 Arpril 2020 meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk om polisielede se risiko om COVID-19 tydens die uitvoer van hul pligte op te doen, te verlaag. AfriForum het die handreiniger by polisiestasies in die suide...
deur AfriForum | Mar 31, 2020 | In die gemeenskap, Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, gerig om meer besonderhede oor die ontplooiing van 10 000-COVID-19-veldwerkers te bekom. Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs aangekondig dat dié werkers mense vir...
deur AfriForum | Mar 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Boshof het op 24 en 25 Maart 2020 in die lig van die huidige COVID-19-krisis 73 omgeepakkies aan gesinne in nood geskenk. 39 pakkies is in Boshof uitgedeel en 34 pakkies is aan inwoners in Dealesville en aan die Dealesville-ouetehuis geskenk. Die...