deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble-Hall het op 21 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om taklede en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Die tak het 80 botteltjies handreiniger (30 liter) en 70 gesigmaskers ontvang en aan verskeie...
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die taakspan gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek, het vandag die eerste besending voedsel by meer as 20 tehuise in die Pretoria-omgewing afgelewer. Meer...
deur AfriForum | Apr 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heilbron het op ’n amptelike versoek van die Departement van Gesondheid op 18 April 2020 gehelp om meer as 200 siftingstoetse vir die koronavirus onder lede van die gemeenskap te doen. Die siftingstoetse behels ’n paar vrae aan die persoon, asook...
deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Bethlehem-tak het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Altesaam 250 botteltjies (88 liter) is aan die tehuise...
deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai het vandag die stigting van ’n taakspan aangekondig om, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek, voedsel en noodsaaklike items soos handreiniger en gesigmaskers in te...