deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hertzogville het kospakkies opgemaak om gemeenskapslede wat deur die COVID-19-pandemie geraak word, te ondersteun. Die tak het op 23 April 2020 kospakkies aan behoeftige inwoners geskenk en behoeftige inwoners van Amandelhof Dienssentrum het ook...
deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Groter Pretoria-takke het op 17 en 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Ses-en-sestig 5 liter-bottels handreiniger en 660 gesigmaskers is aan verskeie takke afgelewer...
deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n skrywe aan pres. Cyril Ramaphosa te rig waarin die burgerregteorganisasie sy kommer uitspreek oor die totstandkoming van die Nasionale Veiligheidsraad en Suid-Afrikaanse Nasionale Veiligheidsekretariaat. Volgens die...
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler Daar is baie kinders wat hul eie besighede bedryf. Om met jou eie besigheid te begin, het jy eerstens ’n uitstekende idee nodig en tweedens ’n doeltreffende besigheidsplan. ’n Besigheidsplan kan ingewikkeld wees, maar dit hoef nie te wees nie....
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Ander Blogs
Terwyl party mense in hierdie tyd van inperking wel genoeg kos en ander benodighede het om gemaklik te leef, is dit beslis nie die geval vir talle ander nie. Dr. Johan Böning van Solidariteit Helpende Hand sê 782 behoeftige gesinne is van 4–10 April met kos en...