deur AfriForum | Mei 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Korona Blog, Jeugleierskapontwikkeling
Die COVID-19-pandemie het Suid-Afrika net soos die res van die wêreld tot stilstand gebring. Dit het nie net ’n groot impak op volwassenes en kinders se fisiese gesondheid nie, maar kan ook ’n geweldige impak hê op ons emosionele welstand. In hierdie onsekere tyd...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Korona Blog, Ander Blogs
Dr. Eugene Brink, strategiese adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum Daar is geen twyfel nie dat COVID-19 (die koronavirus) vele negatiewe gevolge vir die hele Suid-Afrika en die wêreld inhou. Daar gaan ingrypende gevolge vir die globale bruto binnelandse produk in...