deur AfriForum | Sep 9, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur: Alet Rademeyer Die aanstelling van Mpho Nawa as administrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n begroting vir die stad onregmatig goedgekeur is wat duisende Pretorianers tans hoofbrekens besorg. AfriForum het reeds hofstukke beteken om die besluit...
deur AfriForum | Aug 21, 2020 | Blogs
Deur: Alana Bailey Praat suiwer Afrikaans. Lees ’n Afrikaanse boek, tydskrif of artikel (sien https://antiek.afriforum.co.za/forum-tydskrif/). Plaas ’n gunsteling- Afrikaanse aanhaling op jou profiel. Ondersoek die programme van Afrikaanse organisasies. Koop ’n...
deur AfriForum | Jul 1, 2020 | Taksuksesse
NOORDWES STELLALAND Biesiesvlei AfriForum se Biesiesvlei-buurtwag het verhoogde sigbaarheid deur middel van patrollies gehandhaaf in samewerking met die plaaslike polisie. Delareyville AfriForum se Delareyville-buurtwag het verhoogde sigbaarheid deur middel van...
deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Carien Bloem Bestuurder: Onderwys – AfriForum Aanlyn aansoeke vir voornemende graad 1- of graad 8-leerders open Donderdag 25 Junie om 08:00 en sluit weer op 25 Julie 2020 om middernag. AfriForum moedig alle ouers aan om reeds op die eerste dag by die skool...
deur AfriForum | Jun 17, 2020 | Taksuksesse
GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen AfriForum se Groter Pretoria-takke het tot dusver hulppakkette aan 73 Gautengse skole oorhandig en beplan om nóg sulke pakkette aan talle ander skole te skenk. Bronkhorstspruit Die tak het 135 gesinne met kospakkies gehelp tydens die...