deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het van 7 tot 10 Augustus gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. Tydens die afgelope langnaweek is daar twee keer om hulp gevra op noodgroepe van boere in die Standerton-omgewing. Gerhard Moll, buurtwagvoorsitter,...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Nadat AfriForum verlede maand ’n dringende skrywe aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in Upington gerig het, het die munisipaliteit onlangs gereageer en onderneem om rioolprobleme in dié dorp aan te spreek. AfriForum het op 21 Julie 2020 ’n skrywe aan die...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 11 Augustus ’n brand langs die Oewerklub in Schoemansville geblus. Die tak se splinternuwe waterkar is gebruik om hulp te verleen tydens dié noodsituasie. “Ons het om 14:00 ’n oproep van die Schoemansville Oewerklub se bestuur...
deur AfriForum | Aug 11, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 10 Augustus ’n vermeende dief in hegtenis geneem wat onder meer ruitveërs van ’n voertuig in St. Jamesstraat in Oakdale, Bellville gesteel het. Johan Fritz,...
deur AfriForum | Aug 7, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 5 Augustus vir Leonie Kambouris ondersteun om strafregtelike klagtes van aanranding by die Benoni-polisiekantoor aanhangig te maak. Dit volg nadat sy in Junie 2020 reeds ’n beskermingsbevel teen haar man gekry het, maar...