deur AfriForum | Aug 14, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die beskuldigde wat verdink word van die aanranding met die opset om ernstig te beseer, menseroof, opsetlike saakbeskadiging en afpersing van Leonie Kambouris, is op 13 Augustus in Benoni gearresteer. Dít volg nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid Kambouris op...
deur AfriForum | Aug 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-tak en gesondheidsportefeulje het vandeesweek gesigmaskers en handreiniger aan die Elim-rehabilitasiesentrum in Kempton Park aan die Oos-Rand geskenk. Elim behandel mense met allerlei verslawings en het 60 liter...
deur AfriForum | Aug 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die elektrisiteitstoevoer na verskeie dorpe wat deel uitmaak van die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit vanaf 14 Augustus af te sny. Die dorpe wat...
deur AfriForum | Aug 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Standerton het die afgelope week water aan die gemeenskap verskaf nadat die watertoevoer vir langer as ’n week onderbreek is. AfriForum het saam met Heymans Kole gewerk wat hulle watertenkwa beskikbaar gestel het om water vir huishoudelike gebruik...
deur AfriForum | Aug 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Nadat AfriForum vroeër vanjaar ’n skrywe aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig het om te versoek dat ’n bakkie, wat as Heilbron se brandweerwa dien, herstel word, is ’n vierde huis op 9 Augustus byna in puin gelaat toe ’n brand daar uitgebreek het. Hierdie...