deur AfriForum | Aug 19, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bothaville-tak het op 17 Augustus die bestaande buurtwag in Bothaville verplaas om voortaan onder die vaandel van AfriForum te funksioneer omdat hulle die voordele wat dié burgerregteorganisasie aan buurtwagte bied, besef het. Die buurtwag is reeds...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum-buurtwaglede het op 16 Augustus die Potgietersrus-brandweer gehelp om ’n wegholbrand te bestry. Die buurtwag het ’n versoek van die brandweer in Potgietersrus ontvang om bystand te lewer met die blus van ’n veldbrand wat by die Percy Fyfe-pad en die R101...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum-buurtwaglede in Modjadjiskloof het op 17 Augustus gehelp om ’n verdagte in hegtenis te neem wat na bewering betrokke was by diefstal by ’n Standard Bank-kitsbank. ’n Verdagte het vermoedelik die geheime kode (PIN) van ’n plaaslike inwoner by ’n kitsbank...
deur AfriForum | Aug 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 14 Augustus 2020 die Edith Smith Tehuis vir Bejaardes op Christiana ontsmet. Die Bloemhof-tak het hulle nuwe ontsmettingstoerusting gebruik om die Christiana-tak te ondersteun met die noodsaaklike ontsmetting. AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum het in reaksie op die verslapping van die inperking gesê gemeenskappe moet besef dat dit roekeloos is om nog steeds van die regering te verwag om verantwoordelik op te tree en na hulle belange om te sien. Die burgerregteorganisasie meen dat die regering nie...