deur AfriForum | Aug 24, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 Augustus 2020 kommentaar ingedien op die beoogde eksplorasie-aansoek in ’n streek van die kusgebied tussen St. Francisbaai en Mosselbaai. SLR Consulting doen namens Total SA aansoek om 11 gate aan die kusgebied as...
deur AfriForum | Aug 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 19 Augustus ’n reuseboomtak opgesny en dit uit dié dorp se hoofstraat verwyder. Buurtwaglede het die boomtak in Chief Mgiyeni Khumalo-rylaan opgemerk. Dit blyk asof ’n vragmotor die tak getref en afgebreek het. Daar moes...
deur AfriForum | Aug 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het ingespring en die ingange na dié dorp skoongemaak nadat betogers die paaie versper het gedurende die nag van 19 Augustus. Onwettige protesoptredes weens swak dienslewering het daartoe gelei dat al die hoofroetes wat na Bethal lei met...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag weens die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit se agterstallige rekening. Die kragvoorsiener pas tans nie net landwye beurtkrag...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het besluit om van die surplus voedsel wat hulle as skenkings ontvang het met hul buurtak in Wolmaransstad te deel. Op 18 Augustus is sowat 2 ton aartappels en 250 kg vleis in Wolmaransstad afgelewer. Die verspreiding daarvan word deur...