deur AfriForum | Sep 3, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die beskuldigde offisier van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wat van poging tot moord aangekla word omdat hy die klaagster in die saak doelbewus en sonder haar wete met MIV besmet het, het vandag in die Pretoriase Landdroshof verskyn. AfriForum ondersteun...
deur AfriForum | Sep 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana se jeugvleuel het op 2 September bejaardes van die SAVF Edith Smith-tehuis verras met gevulde pannekoeke. Dié jeugvleuel is ook vanaf 1 September aktief en hul het sommer onmiddellik aan die werk gespring met hul eerste goedvoelprojek....
deur AfriForum | Sep 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 September sy beheerkamer vir die noordstreek in Ellisras amptelik geopen. Dié beheerkamer sal AfriForum se buurtwagte in die noordstreek 24 uur per dag, sewe dae ’n week met operasionele take bystaan, asook tydens...
deur AfriForum | Sep 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het in samewerking met De Rustica Olive Estate van Mei tot Augustus vanjaar meer as 250 gesinne in Oudtshoorn en De Rust van kospakkies voorsien nadat dié gesinne onder die ekonomiese nagevolge van die COVID-19-pandemie deurgeloop het. Volgens David Olivier,...
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks-tak het op 29 Augustus ’n gholfdag by die Graceland-gholfklub aangebied. Tydens die gholfdag het ongeveer 35 spanne aan ’n vierbal-kompetisie deelgeneem. Die spanne is beoordeel in verskeie kategorieë wat die mans-, dames- en juniorafdeling insluit....